Jaarboeke

Navorsingsmetodologie (2) 714


 
Modulekode AAK 714
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die tweede gedeelte van die navorsingsmodule bou voort op die inleidende module (AAK 712) waar die student ’n navorsingsprojek soos voorgestel in die eerste jaar moet uitvoer. Die module dek beplanning vir data-insameling, veldwerk, analise van die data wat ingesamel is en die opskryf van resultate en bespreking daarvan. Na voltooiing van hierdie module word van die student verwag om ’n navorsingsverslag (soos voorgestel in AAK 712) te voltooi.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Suksesvolle voltooiing van AAK 704
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences